Geneesblaarboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Solanum giganteum)
Jump to navigation Jump to search

Geneesblaarboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. giganteum
Binomiale naam
Solanum giganteum
Jacq., 1790

Die Geneesblaarboom (Solanum giganteum) is 'n doringagtige boom wat op berghellings of oop kolle in woude groei. Dit kom noordwaarts vanaf Knysna voor, is afwesig in die sentrale grasveld en weswaarts tot by Mahikeng. Dit kom ook in die ooste van Zimbabwe voor. Die blare is donkergroen, ellipties en gaafrandig.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]