Soldeerpasta

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Soldeerpasta gedruk op 'n gedrukte stroombaan

Soldeerpasta bestaal uit klein metaaldeeltjies wat met 'n vloeimiddel gemeng is, en word in oppervlakmontering gebruik om elektroniese komponente aan 'n gedrukte stroombaan te soldeer.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Bronnelys[wysig]

  • Tarr, Martin "Solder paste basics" Online postgraduate courses for the electronics industry. University of Bolton.