Sonja Bennett

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sonja Bennett
Geboorte 24 Augustus 1980 (1980-08-24) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sonja Bennett (gebore 24 Augustus 1980) is 'n Kanadese aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fog (2005), Fido (2006), YPF (2007), en Preggoland (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2002: Punch
  • 2005: The Fog
  • 2006: Fido
  • 2007: YPF
  • 2008: Control Alt Delete
  • 2009: Cole
  • 2012: In No Particular Order
  • 2014: Preggoland
  • 2017: Kayak to Klemtu

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2005: Godiva's
  • 2006: This Space for Rent
  • 2017: Ghost Wars

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: Love to Kill
  • 2010: The Client List
  • 2011: Past Obsessions

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]