Spanje

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koninkryk van Spanje
Reino de España
Vlag van Spanje Wapen van Spanje
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Plus Ultra
Volkslied: Marcha Real
Ligging van Spanje
Hoofstad Madrid
Grootste stad Madrid
Amptelike tale Spaans
Regering Demokratiese Monargie
Juan Carlos I
Mariano Rajoy
Onafhanklikheid

Unifikasie
Monargie


1492
1978
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
504 030 km2  (51ste)
195 364 myl2
1,04
Bevolking
 - 2010-skatting
 - Digtheid
 
46 030 109[1] (27ste)
93 / km2 (106de)
231 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$1 413 miljard[2] (13de)
$30 622 VSA-$[2] (28ste)

MOI (2011) Green Arrow Up Darker.svg 0.878[3] (23ste)  –  baie hoog
Gini (2005) 32[4]
Geldeenheid Euro (€) (EUR)
Tydsone
 - Somertyd
CET (UTC+1)
CEST (UTC+2)
Internet-TLD .es
Skakelkode +34
Geografiese kaart van Spanje
Taalverspreidingkaart van Spanje
Bevolkingsdigtheidkaart van Spanje

Spanje (Spaans: España), amptelik Koninkryk van Spanje (Spaans Reino de España, Katalaans Regne d'Espanya, Baskies Espainiako Erresuma, Galicies Reino de España) is 'n land in die suidweste van Europa. Dit deel die Iberiese skiereiland met Portugal en Gibraltar. In die noorde word Spanje begrens deur die Pireneë van Frankryk en die landjie Andorra. 1976 word Spanje 'n demokrasiese Monargie. Spanje is sedert die 30 Mei 1982 'n lid van die NAVO en sedert die 1 Januarie 1986 'n lid van die Europese Unie. 1999 word die Eurogeldeenheid ingelei en 2002 die Eurobanknote en -muntstukke. Die Amptelike taal is Spaans en regionale tale is Aranees, Baskies, Galicies en Katalaans.

Verwysings[wysig]

  1. Official Population Figures of Spain. Population on the 1 April 2010”. Instituto Nacional de Estadística de España. URL besoek op 27 Februarie 2012.
  2. 2,0 2,1 Spain”. International Monetary Fund. URL besoek op 27 Februarie 2012.
  3. Human Development Report 2011”. United Nations: 2011. URL besoek op 27 Februarie 2012.
  4. CIA World Factbook”. URL besoek op 27 Februarie 2012.
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Spanje (kategorie)