Spatalla

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wolbosse en slangkoppies
Spatalla longifolia Rebelo 4.jpg
Spatalla longifolia
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Salisb.
Spesies
Sien teks

Spatalla (wolbosse en slangkoppies) is 'n genus wat hoort tot die familie Proteaceae. Die genus bevat 20 spesies en almal is inheems aan die Kaapse floraryk waar dit met die fynbos geassosieer word. Die spesies is almal klein struike.[1][2] Die meeste spesies se status is bedreig volgens die IUBN-rooilys.[3] In Engels staan die plantgenus as die spoons bekend.

Spesies[wysig | wysig bron]

Spesies van die genus word hier gelys met hulle bewaringsstatus:[3][4]

Galery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Festus, Benjamin (2012). "Spatalla mollis". PlantZAfrica (in Engels). South African National Biodiversity Institute. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2016. Besoek op 21 Mei 2013.
  2. Paterson-Jones, Colin (2007). Protea. Struik. p. 48. ISBN 9781770075245.
  3. 3,0 3,1 "Spatalla". Red List of South African Plants. South African National Biodiversity Institute. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2017. Besoek op 21 Mei 2013.
  4. "Spatalla Salisb. 1807". Protea Atlas Project. South African National Biodiversity Institute. Besoek op 2013-05-21.