Spektakelpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Spektakelpas
Ligging Tussen Springbok en Komaggas
Maksimumhelling 1:20
Hoogte 600m
Oppervlak Grond
Pad R355

Die Spektakelpas is 'n bergpas op die R355-pad wat Springbok in Namakwaland verbind met Komaggas, Grootmis en De Beers se diamantdorp en hawe Kleinzee aan die Atlantiese Oseaan. Kleinzee is ongeveer 'n 100km van Springbok. Die pas is in 1896 gebou en lê 22km wes van Springbok. Dit bereik 'n hoogte van 600m bo seespieël en 'n maksimum helling van 1:20.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Koördinate: 29°41′0.88″S 17°38′27.43″O / 29.6835778°S 17.6409528°O / -29.6835778; 17.6409528