Dikbekfret

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Spermestes fringilloides)
Jump to navigation Jump to search

Dikbekfret
Nonnetto.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. fringilloides
Binomiale naam
Lonchura fringilloides
(Lafresnaye, 1835)

Die Dikbekfret (Spermestes fringilloides) is 'n skaars standvoël en plaaslike nomade in vogtige, langgrassavanne en bamboes aan woudrande. Verder is die voël gelokaliseerd in tuine waar hy soms voëlvoerders saam met ander frette besoek. Die voël is 13 cm groot en weeg 16 - 19 gram. In Engels staan die voël bekend as die Magpie Mannikin.

'n Dikbekfret in San Diego se dieretuin.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Lonchura fringilloides". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.