Verskil tussen weergawes van "Rennes"

Jump to navigation Jump to search
2 037 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
+ Inligtingskas
k (robot Bygevoeg: pms:Rennes)
(+ Inligtingskas)
{| align="right" border="0" rules="all" width="300px" cellpadding="42" cellspacing="0" style="margin: 0 0 1em 1em; border: 1px solid #99988a; border-right-widthbackground:#CEDAF2; 2pxpadding:5px; border-bottomfont-widthsize: 2px85%; backgroundmargin: 0 0 0.5em 1em; border-colorcollapse: #efefefcollapse;"
! align="center" colspan="2" style="background-color: #ff9045FFFFFF; background: #003399; padding: 4px; font-size:170%;" |'''Rennes'''
'''Rennes''' • '''Roazhon''' • '''Resnn<br />
[[Lêer:Rennes rue saint michel 2005-02-07.JPG|280px]]
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;border-bottom:1px solid #999"
| '''Kaart'''
|style="border-left:1px solid #999"| '''Wapen'''
|- style="background:white"
|rowspan=6| [[Lêer:Rennes dot.png|180px|center]]
|- style="background: white"
| align="center" width="140px" style="border-bottomleft:3px1px solid gray;#999" | [[Lêer:Blason Rennes.svg|125px90px|center]]
|- style="background: #f7f8ff;border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999;border-top:1px solid #999"| '''Vlag'''
|- style="background: white; border-top:1px solid #999;"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Drapeau Rennes.svg|90px|center]]
|- style="background: #f7f8ff; border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Land'''
| valignstyle="top"|background: #f7f8ff; '''Landtext-align:'''center;" || [[Lêer:Flag of France.svg|20px]] [[Frankryk]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Région (gewes)'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[Lêer:Flag of Brittany (Gwenn ha du).svg|20px]] [[Bretagne]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Département'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[Lêer:Blason département fr Ille-et-Vilaine.svg|20px]] [[Ille-et-Vilaine]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Koördinate'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | {{Koördinate|48|07|N|1|41|W}}
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Stigting'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" |
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Oppervlakte:'''
| style="background: #f7f8ff" | &nbsp;
|-
| &nbsp;- Totaal
| align="center" width="140px" style="border-bottom:3px solid gray;" | [[Lêer:Blason Rennes.svg|125px]]
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 50,39 [[vierkante kilometer|vk km]]
| align="center" width="140px" style="border-bottom:3px solid gray;" | [[Lêer:Rennes dot.png|125px]]
|-
| &nbsp;'''Hoogte bo seevlak'''
| valign="top"| '''Land:''' || [[Lêer:Flag of France.svg|20px]] [[Frankryk]]
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 20-74 m
|- style="border-top:1px solid #999;"
|- style="border-top:1px solid #999;"
|-
|&nbsp;'''Bevolking:'''
| valign="top"| '''Région''': || [[Lêer:Flag_of_Brittany_(Gwenn_ha_du).svg|20px]] [[Bretagne]]
| style="background: #f7f8ff" | &nbsp;
|-
| &nbsp;- Totaal (2009)
| valign="top"| '''Département''': || [[Lêer:Ille-et-VilaineFlag.gif|20px]] [[Ille-et-Vilaine]]
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 206&nbsp;604
|-
| &nbsp;- Bevolkingsdigtheid
| valign="top"| '''Koördinate''': || {{Koördinate|48|6|N|1|40|E|display=inline,title}}
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 4&nbsp;100/vk km
|-
| &nbsp;- Metropolitaanse gebied
| valign="top"| '''Oppervlakte''': || 50,39 km&sup2;
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 663&nbsp;214
|-
|&nbsp;'''Tydsone'''
| valign="top"| '''Bevolking''': || 206&nbsp;229 <small>([[1999]])</small>
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[UTC]] +1
|- style="border-top:1px solid #999;"
| &nbsp;- [[Somertyd]]
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[UTC]] +2
|-
|&nbsp;'''Burgemeester'''
| valign="top"| '''Bevolkingsdigtheid''': || 4&nbsp;092 / km&sup2;
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | Daniel Delaveau
|-
|- style="border-top:1px solid #999;"
| valign="top"| '''Hoogte''': || 30 m bo seespieël
|&nbsp;'''Amptelike webwerf'''
|-
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [http://metropole.rennes.fr/ ''metropole.rennes.fr'']
| valign="top"| '''Burgemeester''': || Daniel Delaveau (PS)
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
 
'''Rennes''' ([[Bretons (taal)|Bretons]]: ''Roazhon'', [[Gallo]]: ''Resnn'') is die hoofstad van die Franse administratiewe gebied [[Bretagne]], die département [[Ille-et-Vilaine]] en ook een van die historiese hoofstede van die hertogdom Bretagne met 206&nbsp;226604 inwoners (19992009) in die stad en 550663&nbsp;000 in die metropolitaanse gebied. Die stad by die samevloeiing van die Ille- en Vilaineriviere is sedert die jaar [[1491]] die setel van die Bretonse parlement en die kulturele en ekonomiese sentrum van Bretagne.
 
Alhoewel Rennes in die oostelike deel van die Bretagne lê wat al vroeg geromaniseer is en die Franse taal aangeneem het, het dit in wese steeds 'n Bretonse stad gebly. Rennes is die hoofkwartier van talle kulturele en politieke bewegings, dit huisves die kulturele institute ''Kuzul Sevenadurel Breizh'' en ''Skol-Uhel ar Vro'' en 'n aantal Keltiese verenigings en boekwinkels.
 
Rennes is terselfdertyd 'n toekomsgerigte metropool en het danksy die desentraliseringsbeleid van die Franse regering tot een van die belangrikste sentrums van hoë-tegnologie in Frankryk ontwikkel. Die plaaslike kommunikasiebedryf het onder meer die Franse Internet-voorloper [[Minitel]] ontwikkel, die motorvervaardiger Citroën het een van sy grootste nywerhede hier opgerig, en die hoësnelheidstrein [[TGV]] verbind Rennes met die hoofstad [[Parys]].
 
 
== Geskiedenis ==
 
Rennes is oorspronklik deur die Armorikaanse volk Riëdones onder die naam ''Resnn'' gestig en ontwikkel vinnig tot die administratiewe sentrum van die Civitas Riedonum, 'n gebied wat tot by die baai van [[Mont-Saint-Michel]] strek. Die Riëdones begin al vroeg in die [[1ste eeu v.C.]] hul eie geldstukke volgens Griekse en Romeinse voorbeelde te munt. In die Romeinse tydperk staan die stad as ''Condate'' bekend, afgelei van die Kelties-Galliese woord vir "samevloeiing".
[[Lêer:Rennes old houses DSC08918.jpg|thumb|leftlinks|250px|Vakwerkhuise op die Place du Champ-Jacquet]]
Die [[Franke]] verower Rennes teen die einde van die [[8de eeu]]. Onder die heerskappy van koning [[Nominoë]] ([[841]]-[[851]]) word Rennes weer by die Bretonse Ryk ingelyf. Die stad groei veral in die [[12de eeu|12de]] en [[13de eeu]] danksy die opbloei in die handel. Die biskoppe Hildebert van Lavardin, Marbod van Rennes en Stéphane de Fougières speel 'n groot rol by die ontwikkeling van Rennes tot een van die belangrikste sentrums van die Latyns-Franse kultuur.
 
 
== Ekonomie ==
 
 
Die ekonomiese gebied van Rennes is een van die eerste sogenaamde ''technopoles'', ekonomiese groeisentrums buite die metropolitaanse gebied van Parys wat as deel van die Franse regering se desentraliseringsbeleid gestig is. Die ekonomiese gebied van Rennes Métropole bevat 36 munisipaliteite met sowat 375&nbsp;000 inwoners of 42 persent van die bevolking van die département Ille-et-Vilaine, 182&nbsp;000 werknemers in die privaatsektor, 55&nbsp;000 studente en 18&nbsp;000 ondernemings.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie}}
 
* [http://www.ville-rennes.fr/ Ville de Rennes] - Die amptelike webwerf van Rennes
* [http://www.rennes-metropole.fr/ Rennes Métropole] - Die amptelike webwerf van Rennes Métropole

Navigasie-keuseskerm