Verskil tussen weergawes van "Evolusie"

Jump to navigation Jump to search
69 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
uitleg
k (robot Verander: nl:Evolutienl:Evolutie (biologie))
(uitleg)
[[Lêer:Phylogenetic_treePhylogenetic tree.svg|thumb|350px|'n Spekulatiewe [[filogeniese boom]] van alle lewende dinge, gebaseer op [[non-koderende RNA|rRNA]]-[[geen]]data. Dit toon die skeiding aan van die drie [[domein]]e, die [[Bacteria (domein)|bakterieë]], die [[Archaea|argebakterieë]] en die [[Eukarioot|eukariote]].]]<!--Ek sal dit nog verander na Afrikaans maar ek het nie nou tyd nie -- dis laat en ek wil gaan slaap :)-->
:''Hierdie artikel handel oor evolusie in biologie. Vir ander betekenisse, kyk gerus na [[Evolusie (dubbelsinnig)]].
[[Lêer:Phylogenetic_tree.svg|thumb|350px|'n Spekulatiewe [[filogeniese boom]] van alle lewende dinge, gebaseer op [[non-koderende RNA|rRNA]]-[[geen]]data. Dit toon die skeiding aan van die drie [[domein]]e, die [[Bacteria (domein)|bakterieë]], die [[Archaea|argebakterieë]] en die [[Eukarioot|eukariote]].]]<!--Ek sal dit nog verander na Afrikaans maar ek het nie nou tyd nie -- dis laat en ek wil gaan slaap :)-->
 
In [[biologie]] is '''evolusie''' die proses waardeur nuwe trekke in bevolkings ontwikkel en dié dan voortgedra word van geslag tot geslag. Met die verloop van duisende jare het die proses nuwe [[spesie]]s ontwikkel, tot vandag se 1&nbsp;562&nbsp;663 spesies.<ref>[http://www.redlist.org/info/tables/table1 Die rooilys van bedreigde spesies]</ref> Die filogenetiese "boom" op die regterkant toon die oorspronklike gemeenskaplike stam van, en latere verhoudings tussen die drie hoofdomeine van lewende wesens aan.
In die [[1930's]] het wetenskaplikes Darwin se werk met die teorie van [[Gregor Mendel]] oor oorerflikheid, gekombineer tot 'n nuwe evolusie-sintese bekend as [[Neo-Darwinisme]]. Dié sintese beskryf evolusie as 'n verandering in die frekwensie van [[alleel|allele]] in 'n bevolking van een geslag tot die volgende. Die meganismes wat hierdie veranderinge veroorsaak is die grondmeganismes van bevolkingsgenetika: natuurlike seleksie, en [[genetiese skuiwing]] (Engels ''genetic drift''), wat op sy beurt afhang van die genetiese verskeidenheid veroorsaak deur [[mutasie]], [[genetiese rekombinasie]] en [[geenvloei]].<ref>"Hoe om evolusie te verstaan", [[Universiteit van Kalifornië, Berkeley]], by http://evolution.berkeley.edu/evolibrary/article/0_0_0/evo_17 en http://evolution.berkeley.edu/evolibrary/article/0_0_0/evo_16.</ref> Hierdie teorie het die sentraal-organiserende beginsel van moderne biologie geword, met direkte toepasbaarheid op onderwerpe soos [[antibiotiese weerstandigheid]], [[eusosiaalheid]] in insekte, en die verbysterende [[biodiversiteit]] van die [[wêreld]].
 
[[Lêer:Charles Darwin.jpg|framethumb|rightupright|Charles Darwin in 1854, vyf jaar voor die publikasie van sy invloedryke boek.]]
 
==Getuienis ter ondersteuning van evolusie==
 
===Morfologies===
[[Lêer:Knightia fossil.JPG|right|thumb|220px|'n Fossielvis van die genus ''Knightia''.]]
 
== Getuienis ter ondersteuning van evolusie ==
=== Morfologies ===
[[Lêer:Knightia fossil.JPG|right|thumb|220px|'n Fossielvis van die genus ''Knightia''.]]
* Die teenwoordigheid van [[fossiel]]getuienis verskaf 'n geleentheid vir die absolute bevestiging van die ouderdom van uitgestorwe spesies, deur middel van [[radiometriese datering]].
* [[Paleontologie|Paleontoloë]] kan evolusie ondersoek deur ontleding van fossielgetuienis, soos dié in die ryk fossielteenwoordigheid van die [[Burgess-skalie]].<ref> [http://www.burgess-shale.bc.ca/history/history.htm Die geskiedenis van die Burgess-skalie]</ref>
* [[Filogenetika]] het aangetoon dat strukture met 'n soortgelyke interne organisasie, in verskillende spesies uiteenlopende funksies mag vervul.
 
=== Genetiese volgordebepaling ===
Organismes wat filogeneties naby aan mekaar is, het 'n hoër mate van soortgelyke genetiese volgordereekse as dié wat filogeneties verder van mekaar is. Só is die [[mens]] se DNA-volgordereeks slegs 1,2% uiteenlopend van die [[sjimpansee]], 1,6% van die [[gorilla]] en 6,6% van die [[bobbejaan]].<ref>Twee bronne: 'Genomic divergences between humans and other hominoids and the effective population size of the common ancestor of humans and chimpanzees', en 'Quantitative Estimates of Sequence Divergence for Comparative Analyses of Mammalian Genomes'</ref>
 
=== Komplekse gedurige herhalings ===
Die ontwikkeling van kragtige genoeg rekenaarprogramme het die studie van die herhaling van selfveranderende komplekse sisteme moontlik gemaak. Sodoende kon 'n wiskundig-presiese begrip van die aard van die prosesse van evolusie tot stand kom. Rekenaarnabootsings van die evolusie van lineêre volgordebepalings het byvoorbeeld bewys dat die herkombinasie van blokke volgreekse belangriker is as die ontwikkeling veroorsaak deur mutasie op 'n spesifieke plek. <ref>"DNA shuffling by random fragmentation and reassembly: in vitro recombination for molecular evolution", Stemmer WP, Proc Natl Acad Sci, 1994</ref>
 
=== Die meidoringvlieg ===
[[Rhagoletis pomonella]], 'n soort vrugtevlieg, is 'n spesie wat bewys dat evolusie vandag steeds voortgaan en wetenskaplik waarneembaar is. In die 19de eeu, nadat [[appel]]s Amerika binnegebring is, het 'n nuwe bevolking vlieë spontaan vanuit die meidoringvliegspesie ontstaan: dié vlieë het slegs appels begin besmet en nie meer meidoringvrugte nie. Die twee spesies onderteel ook nie juis meer nie. <ref>[http://www.pnas.org/cgi/content/full/94/21/11417 Proc. Natl. Acad. Sci. USA - Vol. 94, pp. 11417-11421, October 1997 - Evolusie] </ref>
 
== Moderne sintese van evolusie ==
=== Oorerflikheid ===
Die [[DNA]] is die molekule betrokke by oorerflikheid, soos die eerste keer voorgestel deur Mendel in sy geengebaseerde model van oorerflikheid. Talle spesies plant [[seks]]ueel voort: 'n proses van [[meiose|meiotiese]] herkombinasie, en daarna 'n onafhanklike verdeling van die chromosome en die saamvoeging van [[gameet|gamete]] (gewoonlik [[ova|eier]] en [[sperm]]).
 
=== Sommige meganismes van evolusie ===
==== Mutasie ====
Dié vind gewoonlik plaas deur "kopiëringsfoute" in die genetiese materiaal tydens verdeling, maar ook deur die blootstelling aan [[virus]]se, [[vry radikale]] en chemiese stowwe.
 
==== Geenvloei ====
Dit is die proses van genetiese verandering deur middel van die bekendstelling van nuwe genetiese materiaal in 'n genetiese bevolking, vanaf 'n geneties-verskillend ander bevolking, gewoonlik deur middel van [[geenoordrag]]. Dit kan natuurlik gebeur, maar vind dikwels ook plaas weens die inwerking van virusse. <ref>[http://www2.nau.edu/~bah/BIO471/Reader/Pennisi_2003.pdf Navorsers ruil begrippe met mekaar oor geenomruiling]</ref>
 
==== Seleksie en aanpassing ====
[[Lêer:Peacock.displaying.better.800pix.jpg|thumb|right|250px|'n [[Pou|Mannetjiespou]] se stert is 'n goeie voorbeeld van [[seksuele seleksie]].]]
{{hoof|Natuurlike seleksie}}
[[Lêer:Peacock.displaying.better.800pix.jpg|thumb|right|250px|'n [[Pou|Mannetjiespou]] se stert is 'n goeie voorbeeld van [[seksuele seleksie]].]]
[[Natuurlike seleksie]] ontstaan deurdat lede van dieselfde spesie weens die lede se belewenis van verskillende gebeure en omgewings langer of korter oorleef. Diegene wat langer oorleef het 'n hoër mate van suksesvolle voortplantingsgeleenthede. Dit is nie 'n lukrake proses nie; dit selekteer vir mutasies wat beter of slegter aangepas is vir die betrokke omstandigheid. Die kernrol wat dit speel in evolusie het 'n sterk verbintenis daartussen en die studie van [[ekologie]] veroorsaak.
Natuurlike seleksie kan onderverdeel word in twee kategorieë:
Sien ook: [[Kreasionisme]] en [[Intelligente Ontwerp]].
 
== Sien ook ==
* [[Altruïsme in diere]]
* [[Evolusie van seks]]
* [[Genetika]]
* [[Instink]]
* [[Oorerflikheid]]
* [[Taal]]
* [[Teratogenese]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Evolution|Evolusie}}
* [http://www.newscientist.com/channel/life/evolution Alles wat 'n mens wil weet oor evolusie]
 
[[Kategorie:Biologie]]
[[Kategorie:Wetenskap]]
 
{{Link FA|bg}}
{{Link FA|id}}
{{Link FA|ko}}
{{Link FA|nl}}
{{Link FA|pt}}
{{Link FA|ru}}
{{Link FA|simple}}
{{Link FA|sl}}
{{Link FA|tr}}
{{Link FA|zh}}
{{Link GA|es}}

Navigasie-keuseskerm