Verskil tussen weergawes van "Taiwannees"

Jump to navigation Jump to search
1 greep bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: en:Taiwanese Hokkien)
k
}}
 
'''TaiwaneseTaiwannese Hokkien''' (臺灣福建話 of 臺灣閩南語), algemeen bekend as bloot '''Taiwannees''' (Tâi-oân-oē 臺灣話 of Tâi-gí 台語), is die Hokkiense dialek van Min Nan soos dit deur omtrent 70% van die Taiwannese bevolking gepraat word.<ref name="Ethnologue"/> Die grootste linguïstiese groep in Taiwan, waarin Hokkien as 'n inheemse taal beskou word, staan bekend as Hoklo of Holo (Hō-ló). Die korrelasie van taal met etnisiteit is oor die algemeen waar, maar is nie absoluut nie, aangesien sommige Hoklo net basiese Hokkien kan praat terwyl ander nie-Hoklo vlot Hokkien kan praat. Pe̍h-ōe-jī (POJ) is 'n gewilde ortografie vir hierdie Hokkien-variant. Taiwannese Hokkien is oor die algemeen eenders aan Amoy. Klein verskille kom slegs in die woordeskat voor. Nes Amoy is Taiwannese Hokkien gebaseer op 'n mengsel van Zhangzhou- en Quanzhou-spraak. Danksy die grootskaalse gewildheid van Hokkiense vermaaklikheidsmedia in Taiwan, het Taiwannese Hokkien gegroei tot die invloedrykste Hokkien-dialek van Min Nan, veral sedert die 1980's. Tesame met Amoy word die Taiwannese prestigedialek (gebaseer op die Tâi-lâm-dialek) as die Standaardhokkien geag.
 
== Verwysings ==
1 764

wysigings

Navigasie-keuseskerm