Afrikaner Eenheidsbeweging: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Die '''Afrikaner Eenheidsbeweging''' (AEB) is 'n voormalige politieke party wat in 1998 in [[Pretoria]] met ds. Cassie Aucamp as leier gestig is. Die party het aan die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1999]] deelgeneem. Hulle het nie besonder goed gevaar nie en kon slegs 46 292 stemme, of 0.3% van die totale aantal stemme trek. In September 2003, kort voor die 2004-verkiesing het die [[Konserwatiewe Party]] met die [[Vryheidsfront]] en die Afrikaner Eenheidsbeweging saamgesmelt om 'n nuwe party bekend as die [[Vryheidsfront Plus]] (VF+) te stigvorm.
 
== Sien ook ==
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm