Verskil tussen weergawes van "Salmonidae"

Jump to navigation Jump to search
13 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
Skakel
(→‎Genera: Nuwe spesie)
(Skakel)
'''Salmonidae''' (forelle en [[salm]]s) is 'n [[vis]]-familie van die orde [[Salmoniformes]]. Die familie is 'n belangrike bron van voedsel vir die mens en kom natuurlik voor in gemagtigde areas in die noordelike halfrond. Die familie bevat medium tot groot visse met klein skubbe op die lyf maar niks op die kop nie en het ook 'n groot mond.
 
=== Genera ===

Navigasie-keuseskerm