Verskil tussen weergawes van "Engelse Kanaal"

Jump to navigation Jump to search
k
tikfoue
(Artikel geskep)
 
k (tikfoue)
[[Lêer:Carte de la Manche.png|thumb|250px|Franse Kaart wat die Engelse Kanaal vertoon.]]
 
Die '''Engelse Kanaal''' ([[BretoniesBretons]]: ''Mor Breizh''; [[Engels]]: ''English Channel''; [[Frans]]: ''La Manche'', "die mou"; [[KoerniesKornies]]: ''Mor Bretannek'') verbind die [[Atlantiese Oseaan]] met die [[Noordsee]] en is geleë tussen die [[Europa|Europese]] vasteland met [[Frankryk]] in die suide en die [[Britse Eilande]] in die noorde.
 
Die [[Kanaaleilande]] [[Guernsey]] en [[Jersey]] is in die suide voor die kus van Frankryk geleë en die [[Eiland Wight]] in die noorde voor die kus van [[Engeland]]. Die belangrikste rivier, wat in die kanaal vloei, is die [[Seine]] en die grootste stede is [[Bournemouth]], [[Brighton]], [[Plymouth]], [[Portsmouth]] en [[Southampton]] in die [[Verenigde Koninkryk]] en [[Le Havre]] in Frankryk.

Navigasie-keuseskerm