Verskil tussen weergawes van "Engelse Kanaal"

Jump to navigation Jump to search
k
skakels
(Bygewerk)
k (skakels)
[[Lêer:Strait of dover STS106-718-28 corr.jpg|thumb|links|250px|Satellietbeeld van die Straat van Dover met Dover in die noorde en Calais in die suide.]]
 
Die '''Engelse Kanaal''' ([[Bretons]]: ''Mor Breizh''; [[Engels]]: ''English Channel''; [[Frans]]: ''La Manche'', "die mou"; [[Kornies]]: ''Mor Bretannek'') verbind die [[AtlantieseKeltiese OseaanSee]] met die [[Noordsee]] en is geleë tussen die [[Europa|Europese]] vasteland met [[Frankryk]] in die suide en die [[Britse Eilande]] met [[Engeland]] in die noorde.
 
Die [[Kanaaleilande]] [[Guernsey]] en [[Jersey]] is in die suide voor die kus van Frankryk geleë en die [[Eiland Wight]] in die noorde voor die kus van [[Engeland]]. Die belangrikste rivier, wat in die kanaal vloei, is die [[Seine]] en die grootste stede is [[Bournemouth]], [[Brighton]], [[Plymouth]], [[Portsmouth]] en [[Southampton]] in die [[Verenigde Koninkryk]] en [[Le Havre]] in Frankryk.
 
Die sowat 563 km lange Engelse Kanaal verlengde as inlet die Atantiese Oseaan ná die ooste en vernou soos 'n menslike arm of mou. Dit is hoogstens 248 km wyd en die smalste plek in die [[Straat van Dover]] of Straat van Calais tussen [[Dover]] en [[Calais]] is 34 km wyd. Die Engelse Kanaal het in die weste 'n gemiddelde diepte van 120 m en in die ooste naby die Noordsee 45 m. Die [[Frankryk|Franse]] [[département]] [[Manche]] strek ná die Kanaal se sentrum en is daarna vernoem.
 
[[Kategorie:Seestrate]]

Navigasie-keuseskerm