Verskil tussen weergawes van "Skuilnaam"

Jump to navigation Jump to search
103 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
* [[Stella Blakemore]] (1906 – 1991) gebruik verskeie skuilname oor haar lewe. Haar bekendste skuilnaam, ''Theunis Krogh'', is afgelei van haar oupa aan haar ma se kant - Theunis Johannes Krogh, die ondersekretaris van die Suid-Afrikaanse Republiek onder die administrasie van President Paul Kruger.
 
* [[Jacob Daniël du Toit]] (1877 – 1953) het sy gedigte onder die skuilnaam ''Totius'' uitgebring.
 
* [[Sangiro]] (1894 – 1979) was die skuilnaam van die Afrikaanse skrywer A.A. Pienaar.
 
* [[Anna Neethling-Pohl]] (1906 – 1992) het onder die skuilnaam A.P. Niehaus gepubliseer.
 
* Ds. [[Willem Postma]] (1874 – 1920) se skuilnaam was dr. O'Kulis.
 
== Sien ook ==
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm