Verskil tussen weergawes van "Ontologie"

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Parmenides.jpg|thumb|240px|[[Parmenides]] was een van die eerstes wat 'n ontologiese karakterisering van die fundamentele aard van realiteit voorgestel het.]]
 
'''Ontologie''' is 'n studie van die aard van die wese, die realiteit en die substansie van dinge. Dit bestudeer ook die wese of [[realiteit]] in die abstrakte, veral in die manier hoe dit verband hou met idees en toerieëteorieë. Dit dui aan wat objektiewe en subjektiewe bestaan konstitueer en wat dit beteken vir iets om te bestaan.
 
Ontologie het een basiese vraag: "Wat bestaan?" Verskillende [[Lys van filosowe|filosowe]] het verskillende antwoorde vir hierdie vraag.
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm