Verskil tussen weergawes van "Vidius Nel"

Jump to navigation Jump to search
51 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
Skoonmaak, replaced: StrandStrand (3) using AWB
k (Skoonmaak, replaced: StrandStrand (3) using AWB)
| Geboorteplek = Distrik [[Bedford, Oos-Kaap]]
| Sterftedatum = [[31 Maart]] [[2007]]
| Sterfteplek = [[Strand, Wes-Kaap|Strand]], [[Wes-Kaap]]
| Kerkverband = [[Nederduitse Gereformeerde Kerk|Nederduits Gereformeerd]]
| Gemeente = [[NG gemeente Somerset-Wes|Somerset-Wes]], [[NG gemeente Albanie|Albanie]], [[Klipplaat]], [[NG gemeente Alexandria|Alexandria]], Upington-Wes, Diamantveld, Kimberley-Suid
[[Lêer:Glen Lynden gemeentegroep Bedford.jpg|thumb|links|360px|Lidmate bymekaar voor die kerk op Bedford tydens die viering van die gemeente se honderdste bestaansjaar in 1929. Hoewel die bron nie name verstrek is, is die gesin Nel waarskynlik onder dié lidmate.]]
 
Ds. '''Vivianus Ovidius (Vidius) Nel''' (plaas Meyerskraal, distrik [[Bedford]], [[Oos-Kaap]], [[27 Augustus]] [[1924]] - [[Strand, Wes-Kaap|Strand]], [[Wes-Kaap]], [[31 Maart]] [[2007]]) was 'n leraar in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] wat tydens sy 36 jaar lange bediening sewe gemeentes in die Sinodes van Wes-en-Suid-Kaapland, Oos-Kaapland en Noord-Kaapland gedien het.
 
==Herkoms==
 
==Aftrede==
In Junie 1986 kry ds. Nel 'n hartaanval op die kansel terwyl hy 'n huweliksbevestiging lei. Hy tree op [[30 Augustus]] [[1986]] met vervroegde pensioen af en lewer op [[31 Augustus]], vier dae ná sy 62ste verjaardag, sy afskeidspreek. Hy en sy vrou gaan vestig hulle in die [[Strand, Wes-Kaap|Strand]], waar hulle die laaste agt maande van sy lewe in die Altena-aftreeoord woon. Hier is hy oorlede op [[31 Maart]] [[2007]]. Ds. Dawie Scheepers lei die roudiens op [[4 April]] [[2007]].
 
==Gesinslewe==
13 247

wysigings

Navigasie-keuseskerm