Verskil tussen weergawes van "Plotosidae"

Jump to navigation Jump to search
20 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
→‎Genus: Nuwe spesie
(→‎Sien ook: Verbeter)
(→‎Genus: Nuwe spesie)
Die familie se lywe is lank en die stert eindig met 'n spits. Die tweede dorsale vin en die analevin word een by die stert. Daar is giftige stekels aan die eerste dorsale- en pektorale vinne. Daar is ook vier baarde om die mond van die vis en die vis het geen skubbe op die vel nie. Die grootte wissel van 30 - 60 cm en die familie leef in vars, brak en soutwater. Die familie vreet ongewerweldes en vis. Die vis is giftig.
 
== Genus ==
Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
 
* ''Plotosus''
::* ''Plotosus lineatus'' - [[Streep-baberpaling]]
::* ''Plotosus nkunga'' - [[Baberpaling]]
 
==Sien ook==

Navigasie-keuseskerm