Verskil tussen weergawes van "Anorganiese chemie"

Jump to navigation Jump to search
k
geen wysigingsopsomming nie
k
'''Anorganiese chemie''' is die vertakking van [[chemie]] wat gemoeid is met die eienskappe en reaksies van [[anorganiese verbinding]]s. Dit sluit al die chemiese stowwe in buiten diedié wat op [[koolstof|koolstofkettings]] of -ringe gegrond is en wat [[organiese verbinding]]s genoem word en wat bestudeer word in die vertakking wat bekend staan as [[organiese chemie]]. Die skeidslyn tussen die twee studievelde is nie absoluut nie en daar vind heelwat oorvleueling plaas veral ten opsigte van die ondervertakking [[organometaalchemie]].
 
==Geskiedkundige Definisiedefinisie==
Geskiedkundig is '''Anorganieseanorganiese Chemiechemie''' gedefinieer as die studie van chemiese elemente en reaksies wat nie met lewende organismes verbind word nie.
 
Sedert [[Friedrich Wöhler]] die organiese stof [[ureum]] vanuit die anorganiese verbinding [[Ammoniumsianaat]] in 1828 berei het, het die onderskeid gegrond op die chemie van lewende organismes en die van nie-lewende voorwerpe egter begin vervaag.
* [[Mineraal|Minerale]], soos [[sout]], [[asbes]], [[silikaat|silikate]], ...
* [[Metaal|Metale]] en hulle allooie, soos [[yster]], [[koper]], [[aluminium]], [[geelkoper]], [[brons]], ...
* Verbindings wat [[nie-metaal|nie-metaalagtige]] elemente insluit, soos [[silikon]], [[fosfor]], [[chloor]], [[suurstof]], soos onder anderandere [[water]]
* [[Kompleks (chemie)|Metaalkomplekse]]
* [[Kristallografie]]
* [[Koloïedchemie]]
 
Produkte vervaardig uit Anorganieseanorganiese stowwe van kommersiële belang sluit in [[Halfgeleier|silikonskywe]], [[transistor|transistors]], [[Vloeibarevloeibare kristal]] -skerms, [[optiese vesel]] kabels en 'n groot aantal [[katalis]]te.
 
Anorganiese chemie is gegrond op [[fisiese chemie]] en vorm die basis vir [[mineralogie]] en [[materiaal chemie]]. Dit oorvleuel met [[geo-chemie]], [[analitiese chemie]], [[omgewingschemie]] en [[organometaalchemie]].
 
[[Organometaalchemie]] kombineer aspekte van [[organiese chemie]] met dié van anorganiese chemie en word formeel gedefinieer as die studie van stowwe wat metaal-koolstof bindings bevat, alhoewel al bevat baievele ''[[organometalliese verbinding]]s'' glad nie sulke bindings bevat nie. Van die eenvoudigste organometalliese verbindings is die metaalkarboniele waar die koolstof in [[koolstofmonoksied]] met 'n metaal verbind. [[Vitamiene B12]], waarvan die aktiewe liggings soortgelyk is aan dié van [[hemoglobien]] is 'n [[organometalliese verbinding]] wat natuurlik voorkom en van groot belang in die menslike metabolisme is en bevat groot organiese komponente ([[korrien]] en [[proteïen]]) en 'n metaal, [[kobalt]], wat aan die koolstof gebind is.
 
Anorganiese chemie sluit beide molekulêre verbindings in wat as diskrete [[molekules]] bestaan, asookbenewens [[kristal]]le, waarvan die struktuur beskryf kan word as 'n oneindige raamwerk van reëlmatig -geordende atome en wat in [[kristallografie]] en [[vastetoestand chemie]] bestudeer word.
 
== Reaksies ==
 
*[[Redoks reaksie]]s
*[[Suur]]-[[Basis (Chemie)|Basis]]-Reaksiesreaksies
*[[Komplekse reaksie]]s
 
9 733

wysigings

Navigasie-keuseskerm