Verskil tussen weergawes van "Universiteit van Hasselt"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
'''Universiteit van Hasselt''', afgekort UHasselt, is 'n universiteit in [[België]] se [[Limburg, België|Limburg-provinsie]], met kampusse in [[Diepenbeek]] en [[Hasselt, België|Hasselt]]. Die universiteit is in 1971 onder die naam ''Limburgs Universitair Centrum'' (LUC) gestig. Op 15 Junie 2005 is die naam na die ''Universiteit van Hasselt'' verander.
 
UHasselt werk nou saam met die ''Universiteit van Maastricht'', onder die naam ''transnasionale Universiteit Limburg'' (tUL), 'n uniek samewerkingsooreenkoms in Europa: 'n universitêre konglomeraat wat navorsing en onderwys op twee twee kampusse in twee verskillende lidstate organiseer. Daar is ook ooreenkomste met die ''Tegniese Universiteit Eindhoven'' en die ''Radboud Universiteit Nijmegen'' gesluit, sodat baccalaureus-studente van UHasselt probleemloos na magister-opleiding van beide hierdie universiteite kan deurstroom. Saam met die ''XIOS Hogeschool Limburg'' en die ''Provinciale Hogeschool Limburg'' vorm hulle die "Associatie Universiteit Hasselt".
 
Die rektor is prof. dr. Luc De Schepper. Die visie-rektor van onderwys is prof. dr. Jean-Michel Rigo. Die visie-rektor van navorsing is prof. dr. Paul Janssen.
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm