Transistor: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  9 jaar gelede
k (Verplasing van 93 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q5339)
Die transistor se lae koste, aanpasbaarheid en betroubaarheid maak dit die algemene toestel vir gebruik in nie maganiese toepassings. Transistor stroombane vervang ook elektromeganies komponente vir die beheer van toestelle en masjinerie. Die is goedkoper en meer effektief om [[mikrobeheerder]]s met die toepaslike [[sagteware]] te gebruik om funksies te beheer as die ekwivalente maganiese beheerstelsel.
 
Aangesien die koste van transistors laag is, is daar 'n neiging om imformasieinformasie te digitaliseer. Die vermoë van rekenaars om vinnige soektogte, sorteer en prosesseering van digitale informasie te kan verig maak dit meer effekfief om informasie te digitaliseer. As 'n resultaat word die meeste media vandag in digitale vorm gelewer vir omskakeling na analoog deur gebruik te maak van rekenaar hardeware.
 
=== Voordeel van transistors bo vakuumbuise ===

Navigasie-keuseskerm