Verskil tussen weergawes van "Ohio"

Jump to navigation Jump to search
3 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q1397)
k
{{VSA-deelstaat |
Naam = Ohio |
Volledige naam = StateDeelstaat ofvan Ohio|
Flag = Flag of Ohio.svg |
Flaglink = [[Flag of Ohio]] |
}}
 
'''Ohio''' (Engels: ''State of Ohio'') is 'n deelstaat in die [[Groot Mere]].-streek van die [[Verenigde State van Amerika]] met 'n oppervlakte van 116 096 vierkante kilometer en 'n bevolking van 11,5 miljoen. Die hoofstad en grootste stad is [[Columbus]]. Ohio word in die noorde deur [[Michigan]] en die [[Eriemeer]], in die ooste deur [[Pennsilvanië]] en [[Wes-Virginië]], in die suide deur [[Kentucky]], en in die weste deur [[Indiana]] begrens. Dit is die 17ste staat wat tot die Unie toegelaat is.
 
Ohio se bynaam is ''The Buckeye State''. 'n Buckeye is 'n tipe kastaiingboom. Die naam Ohio kom van die [[Seneca]] woord ''ohi:yo'' wat 'groot kreek' beteken.
Ohio se leuse is "By God is alles moontlik".
 
Somers is gewoonlik warm en vogtig. en koelKoel temperature oorheers in die winter.
 
[[Lêer:DSCN4516 portconneautflag e.jpg|left|thumb|Die kus van die [[Eriemeer]]]]
85 857

wysigings

Navigasie-keuseskerm