Absolute nul: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
112 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 62 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q81182)
No edit summary
[[Lêer:CelsiusKelvin.svg|thumb|Absolute nul word gedefinieer as −273.15°C, of 0 K.]]
 
Die '''absolute nulpunt''' is die punt waarby die kinetiese energie in molekule gelyk is aan nul. Dit wil sê, daar is geen beweging en gevolglik ook geen temperatuur by die stof nie. Wanneer materie afkoel, verminder die kinetiese energie. Temperatuur is 'n aanduiding van die gemiddelde van die kinetiese energie van ál die deeltjies in die stof.
 
Wanneer daar geen meer beweging van deeltjies is nie, is die absolute nulpunt bereik, en dit is by 0 [[Kelvin|K]] oftewel -273–273,15 [[°C]] (–459.67 [[°F]]).
 
{{saadjieSaadjie}}
 
[[Kategorie:Fisika]]

Navigasie-keuseskerm