Verskil tussen weergawes van "Rekenaar"

Jump to navigation Jump to search
1 022 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 2 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q68)
<div style="white-space:nowrap; float:right;">
[[Lêer:Acer Aspire 8920 Gemstone by Georgy.JPG|x81px]][[Lêer:Columbia Supercomputer - NASA Advanced Supercomputing Facility.jpg|x81px]][[Lêer:Intertec Superbrain.jpg|x81px]]<br />[[Lêer:2010-01-26-technikkrempel-by-RalfR-05.jpg|x79px]][[Lêer:Thinking Machines Connection Machine CM-5 Frostburg 2.jpg|x79px]][[Lêer:G5 supplying Wikipedia via Gigabit at the Lange Nacht der Wissenschaften 2006 in Dresden.JPG|x79px]]<br />[[Lêer:DM IBM S360.jpg|x77px]][[Lêer:Acorn BBC Master Series Microcomputer.jpg|x77px]][[Lêer:Dell PowerEdge Servers.jpg|x77px]]</div>
 
'n '''Rekenaar''' is enige toestel wat gebruik word om [[data]] te verwerk volgens 'n goed gedefinieerde [[Rekenaarprogram|prosedure]]. Die woord word tans algemeen gebruik om te verwys na [[digitale rekenaar]]s.
 
 
== Soorte rekenaars ==
 
* [[Analoogrekenaar]]
* [[Meganiese rekenaar]]
* [[Kwantumrekenaar]]
* [[Sakrekenaar]] - Sien: (bv.: [[Sharp PC-1500]], van 1983)
* [[Tafelrekenaar]]
* [[Tabletrekenaar]] soos 'n Apple iPad of 'n Samsung Galaxy Tab,
 
== Geskiedenis ==
[[Lêer:Two women operating ENIAC.gif|thumb|200px|thumb|Die [[ENIAC]] was die eerste algemeen doelgerigte elektroniese rekenaar.]]
[[Lêer:EDSAC (10).jpg|thumb|200px|''EDSAC'' was een van die eerste rekenaars wat kon onthou nadat dit afgeskakel en weer aangeskakel is.]]
 
Die geskiedenis van die rekenaar begin by die geskiedenis van berekening. Die mens wou nog altyd van hulpmiddels gebruik maak vir groter en meer komplekse berekeninge. Kerfstokke en teltoue is hulpmiddels wat lank reeds bestaan het. Die abakus word al vir eeue gebruik as rekenkundige hulpmiddel. Later is van hulptabelle en skuifliniale gebruik gemaak.
 
- Items met 'n '''**''' aangedui is nie baie meer in gebruik van huidige moderne rekenaars.<BR>
 
== Eksterne skakels ==
{{Commonskat-inlyn|Computers}}
 
{{wikt|rekenaarRekenaar}}
{{saadjieSaadjie}}
 
[[Kategorie:Rekenaar]]

Navigasie-keuseskerm