Verskil tussen weergawes van "Pieter Willem Botha"

Jump to navigation Jump to search
113 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k (Verplasing van 35 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q212286)
Tog was Botha in sommige opsigte minder streng as sy voorgangers. Die verbod op gemengde huwelike het hy afgeskaf. Ook het hy veelrassige politieke partye toegelaat. Ook het hy die [[groepsgebiedewet]] verslap. Met die driekamerparlement verkry die kleurlinge en Indiërs ook politieke regte. Volgens die grondwet van 1983 kon Botha ook makliker ’n noodtoestand afkondig om onrus te keer. Die polisie het meer bevoegdhede gekry om misdadigers aan te keer en ’n politieke onrus in bedwang te hou.
 
In 1986 hou Botha ook die bekende Rubicon-toespraak,. waarinVooraf hyis grootdie verwagting geskep dat die toespraak sou ingrypende veranderinge sou aankondig. TogDie keertoespraak het nie aan die verwagtings voldoen nie en die gety het teen Suid-Afrika gedraai. Geweld het begin toeneem. Sanksies is verskerp. Ondernemings het aan die land onttrek. Die waarde van die geldeenheid het begin verswak. Botha is genoodsaak om die noodtoestand uit te roep.
 
==Botha se ondergang==
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm