Verskil tussen weergawes van "Byeboerdery"

Jump to navigation Jump to search
20 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k (Verplasing van 52 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q176353)
 
=== Byverhurings en migrerende byeboerdery ===
[[Lêer:Bee migration 9045.JPG|250px|right|thumb|Die verskuiwing vab lente bye van [[Suid-KarolinaCarolina]] na Maine vir bloubessiebestuiwing.]]
[[Lêer:Beehives on the road.jpg|250px|right|thumb|'n Vrag heuningkaste]]
 
Na die winter van 1907 het VSA byeboer Nephi Miller besluit om te probeer trek met sy korwe na ander gebiede van die land om hul produksie gedurende winter te verbeter. Sedertdien het migrerende byeboerdery wyd verspreid geword in Amerika. Dit is 'n sleutelelement van VSA boerdery, wat glad nie naby huidige vlakke kan produseer met inheemse bestuiwers alleen nie. Byeboere verdien meer met die uithuur van bye vir bestuiwing as wat hulle verdien met heuningproduksie.
 
Een hoof VSA byeboer rapporteer beweging van sy korwe van [[Idaho]] na [[Kalifornië]] in Januarie om voor te berei vir die amandelbestuiwing in Februarie, dan na die appelboorde in [[Washington]] in Maart, daarna na [[Noord-Dakota]] twee maande later vir heuningproduksie, en dan terug na Idaho teen November - 'n toer van verskeie duisende myle. Ander trek van [[Florida]] na [[New Hampshire]] of na [[Texas]]. Omtrent twee derdes van VSA se plaaslike bye besoek Kalifornië vir die amandelbloeisels in Februarie.
 
Byeboere in Europa en Asië is algemeen minder mobiel, met bybevolkings wat beweeg en meng binne-in 'n kleiner geografiese omvang (alhoewel sommige byeboere langer afstande beweeg, is dit minder algemeen). Die wyer verspreiding en vermenging in die VSA veroorsaak veel groter verliese van die [[Varroa-miet]]-infeksie in latere jare.<ref>http://www.hcn.org/issues/342/16891 The Silence of the Bees</ref>

Navigasie-keuseskerm