Verskil tussen weergawes van "Mauritius"

Jump to navigation Jump to search
3 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
(Skakel)
Die Franse vloot het die eiland in [[1715]] beset en tot 'n behoorlike nedersetting uitgebou.
 
In [[1810]], het die [[Groot-BrittanjeBritse Vloot|Britse]] vloot]] probeer om die eiland in te neem, maar is in die [[Seeslag van Grand Port]] van drie dae deur Franse oorlogskepe verpletter. 'n Paar maande later, op [[29 November]] 1810, was die Britte egter terug met 'n invalsmag van 16 000 soldate, wat die eilandbewoners binne vier dae oorrompel het. Mauritius het op [[12 Maart]] [[1968]] onafhanklikheid van Brittanje verkry en op 12 Maart [[1992]] 'n republiek geword.
 
'''Nederlandse periode'''

Navigasie-keuseskerm