Verskil tussen weergawes van "30 Julie"

Jump to navigation Jump to search
10 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
(→‎Sterftes: Verbeter)
(→‎Gebeure: Skakel)
 
== Gebeure ==
* [[657]] - [[Pous Vitalianus]] volg [[Pous Eugenius I]] op.
* [[1419]] – Tydens die <!--[[Praagse venstergooi|-->eerste Praagse venstergooi <!--]]--> (Duits: ''Fenstersturz'') gooi aanhangers van die [[hervormer]] [[Jan Hus|Johannes Hus]] die katolieke stadsraad<!--Stadträte--> by die venster uit.
* [[1502]] - [[Christophorus Columbus]] sit voet aan wal by Guanaja in die Bay-eilande by die kus van die [[Honduras]], tydens sy vierde ontdekkingsreis.
* [[1505]] - [[Gian Pietro Carafa]] (later [[Pous Paulus IV]]) word biskop van Chieti.
* [[1619]] – Die eerste verteenwoordigende volksraad in die [[Amerikas]], [[Virginia Kolonie|Virginia]] se <!--[[-->Huis van Burgesses<!--]]-->, vergader vir die eerste keer.

Navigasie-keuseskerm