Verskil tussen weergawes van "30 Julie"

Jump to navigation Jump to search
14 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
(→‎Gebeure: Skakel)
(→‎Gebeure: Verbeter)
* [[657]] – [[Pous Vitalianus]] volg [[Pous Eugenius I]] op.
* [[1419]] – Tydens die <!--[[Praagse venstergooi|-->eerste Praagse venstergooi <!--]]--> (Duits: ''Fenstersturz'') gooi aanhangers van die [[hervormer]] [[Jan Hus|Johannes Hus]] die katolieke stadsraad<!--Stadträte--> by die venster uit.
* [[1502]] - [[Christophorus Columbus]] sit voet aan wal by Guanaja in die Bay-eilande by die kus van die [[Honduras]], tydens sy vierde ontdekkingsreis.
* [[1505]] - [[Gian Pietro Carafa]] (later [[Pous Paulus IV]]) word biskop van Chieti.
* [[1619]] – Die eerste verteenwoordigende volksraad in die [[Amerikas]], [[Virginia Kolonie|Virginia]] se <!--[[-->Huis van Burgesses<!--]]-->, vergader vir die eerste keer.
* [[1629]] - 10 000 mense sterf in 'n [[aardbewing]] in [[Napels (stad)|Napels]], [[Italië]].
* [[1733]] - Die eerste herberg van die [[Vrymesselaar]]s word geopen in die toekomstige Verenigde State.
* [[1825]] - [[Malden Eiland]] (nou een van [[Kiribati]] se [[Kiribati|Lyn Eilande]]) word ontdek.
* [[1864]] – [[Amerikaanse Burgeroorlog]]: [[VSA|Unie]] magte poog om [[Konfederale State van AmeriKa|Konfederale]] lyne in die <!--'''[[-->Slag van die Crater<!--]]'''--> te breek.
* [[1966]] - [[Engeland]] wen die [[Sokker Wêreldbeker]], deur [[Duitsland]] 4 teen 2 te klop.
* [[1980]] - [[Vanuatu]] verkry onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk en [[Frankryk]].
* [[1991]] – Die Groepsgebiedewet word afgeskaf.
* [[2003]] – Die laaste 'ou' [[Volkswagen Kewer]] rol van die [[vervaardigingslyn]] in <!--[[Puebla, Puebla|-->Puebla<!--]]-->, [[Meksiko]].

Navigasie-keuseskerm