Verskil tussen weergawes van "Johan Goosen"

Jump to navigation Jump to search
93 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Goosen maak sy [[Springbok]]debuut op 8 September [[2012]] teen [[Australië]] in [[Perth]]. Hulle verloor 26–19 nadat hy opdraf as plaasvervanger-losskakel vir [[Morné Steyn]] in the 59ste minuut van die wedstryd.
 
Die volgende twee naweke is hy in die begin-vyftiental vir die Springbokke op losskakel, waar hy hom goed van sy taak kwyt. Ongelukkig doen hy in Maart 2013 'n kniebesering op tydens 'n Cheetah-spanoefening in [[Sydney]].<ref>[http://www.espnscrum.com/southafrica/rugby/story/179011.html Goosen beseer knieligamente in Australië] URL besoek op 25 Junie 2013</ref> en sal heel waarskynlik al die Springboktoetse van 2013 misloop.
 
==Eksterne skakels==
100 422

wysigings

Navigasie-keuseskerm