Verskil tussen weergawes van "Marshall Campbell"

Jump to navigation Jump to search
k
Campbell se naam word onder meer verbind met die invoering van riksjas in Durban in 1892 wat 'n gewilde vervoermiddel vir toeriste geword het, en die stigting van [[Umhlanga]], 'n kusdorp naby Durban.
 
'n Swart woonbuurt buite Durban is ter ere van Campbell Kwa Mashu genoem ("die plek van Marshall" in isiZulu). Twee van sy kinders, Margaret Roach Campbell ("Killie", 1881-1965)) en William Campbell, het 'n leidende rol by die stigting van die "Killie Campbell Versameling van Africana" gespeel wat in Muckleneuk bewaar word.<ref>''Standard Encyclopaedia of Southern Africa'' (NASOU 1971)</ref>
 
== Verwysings ==

Navigasie-keuseskerm