Verskil tussen weergawes van "Umhlanga"

Jump to navigation Jump to search
31 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
 
==Geskiedenis==
[[Lêer:Umhlanga lighthouseUmhlangaKZN-Aerial.jpg|thumb|links|200px|[[Vuurtoring]]Umhlanga teRidge (in die voorgrond) en Umhlanga Rocks. (in die agtergrond)]]
Die gebied suid van die [[Tugelarivier]] is oorspronklik deur San-versamelaars en -jagters bewoon voordat Nguni-groepe, wat onder die heerskappy van koning [[Shaka]] in die vroeë 19de eeu tot 'n enkele Zulunasie verenig is, hulle hier gevestig het. Dit het kort daarna onder Britse koloniale bewind gekom. Die huidige dorpsgebied het deel uitgemaak van [[Marshall Campbell|Sir Marshall Campbell]] se uitgestrekte plantasie. Campbell, 'n boorling van [[Glasgow]] wat in 1850 na Suid-Afrika geïmmigreer het, was 'n invloedryke suikermagnaat wat in 1860 Indiese kontrakarbeiders vir sy plantasie gewerf het. Hulle het tot die strek se multikulturele karakter bygedra.
 

Navigasie-keuseskerm