Verskil tussen weergawes van "Oostelike sterretjie"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Verwysings: Kategorie)
{{Taxobox
| name = Oostelike sterretjie
| status = LC| status= LC | status_system = IUCN3.1
| image = Gull-billed Tern.jpg
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordata]]
| classis = [[Aves]]
| ordo = [[Charadriiformes]]
| familia = [[Sternidae]]
| genus = '''''Gelochelidon'''''
| genus_authority = [[Christian Ludwig Brehm|C.L. Brehm]], 1830
| species = '''''G. nilotica'''''
| binomial = ''Gelochelidon nilotica''
| binomial_authority = ([[Johann Friedrich Gmelin|Gmelin]], 1789)
}}
 
Die '''Oostelike sterretjie''' (''Gelochelidon nilotica'') is 'n seldsame [[voël]] en somerswerwer na strandmere en kuswatermassas. Hulle soek soms kos in die aangrensende velde en rietplate. Die voël is 35 - 38 cm lank, 190 - 260 g groot met 'n vlerkspan van 1.0 - 1.1 m. In Engels staan die voël bekend as die ''Gull-billed Tern''.
 
== Fotogalery ==
<gallery>
Tern in Chilka, Orissa I IMG 9309.jpg|'n Oostelike sterretjie in Indië (nie-broeiend).
 
Tern in Chilka, Orissa I IMG 9354.jpg|'n Onvolwasse oostelike sterretjie.
Gelochelidon nilotica vanrossemi.jpg|'n Paartjie.
</gallery>
 
== Sien ook ==
{{commons|Gelochelidon nilotica}}
{{wikispecies|Gelochelidon nilotica}}
* [[Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls]]
* [[Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)]]
== Bron ==
* ''[[Sasol Voëls van Suider-Afrika]].'' Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-7
* {{IUCN2006|assessors=BirdLife International|year=2004|id=49250|title=Sterna nilotica|downloaded=11 Mei 2006}}
 
== Verwysings ==

Navigasie-keuseskerm