Verskil tussen weergawes van "1032"

Jump to navigation Jump to search
306 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Voeg inleiding by jaarbladsy
k (Verplasing van 103 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q19318)
k (Voeg inleiding by jaarbladsy)
{{jare}}
 
Die '''jaar 1032''' was 'n [[skrikkeljaar]] wat volgens die [[Gregoriaanse kalender]] op 'n [[Sondag]] begin het. Dis was die 32ste jaar van die [[11de eeu]] n.C. In teenstelling met [[gewone jaar|gewone jare]] het die jaar 366 dae en 'n [[29 Februarie]] gehad.
== Gebeure ==
* [[21 Oktober]] - [[Pous Benedictus IX]] volg [[Pous Johannes XIX]] op.
=== Ongedateerd ===
* Die eerste melding van die stad Kursk in [[Rusland]].
* Domenico Flabanico word die 29ste Doge van [[Venesië]].
* [[Basel]] word deel van die [[Heilige Romeinse Ryk]].
* Hermann I word die biskop van Münster na die dood van Siegfried van Walbeck.
* [[Provence]], Savoje en die [[Franche-Comté |Distrik van Boergondië]] word by die Heilige Romeinse Ryk ingelyf.
* Robert I, broer van koning Hendrik I van [[Frankryk]] ontvang die hertogdom van [[Boergondië]]. Dit is die begin van 'n groot wedywering tussen die broers.
* 'n Groot hongersnood breek in [[Europa]] uit. Die hongersnood sou tot en met [[1033]] duur. Gevalle van kannibalisme is gevind.
 
== Geboortes ==
* [[16 Februarie]] - Keiser Yingzong van [[Volksrepubliek van Sjina|Sjina]], 5de keiser van die Song-dinastie. († [[25 Januarie]] [[1067]])
* Datum onbekend
** Koning Vratislav II van Boheme, [[Tsjeggiese Republiek]]. († [[14 Januarie]] [[1092]])
** Cheng Hao, Sjinese Neo-Confuciaanse [[filosofie|filosoof]] tydens die Song-dinastie. († [[1085]])
** Keiser Daozong van die Liao-dinastie in Sjina. († [[1101]])
** Ermengol III, [[Graaf]] van Urgell en seun van Ermengol II. († [[1065]]/[[1066|66]])
 
== Sterftes ==
* [[25 Julie]] - Constance van Arles, vrou van koning Robert II van [[Frankryk]]. (geb. [[986]])
* [[6 September]] - Rudolf III, koning van [[Boergondië]]. (geb. [[970]])
* [[4 Oktober]] - Sancho VI Willem, hertog van Gascogne vanaf [[1009]] tot en met sy dood.
* [[20 Oktober]] - [[Pous Johannes XIX]].
* [[27 November]] - Siegfried van Walbeck, biskop van Münster.
* Datum onbekend
** Bezprym, [[hertog]] en koning van [[Pole]] (vermoor). Sy uiterste wreedaardigheid word aangegee as die rede vir sy ondergang. (geb. ca. [[986]])
** Aelfsige II, biskop van Winchester
** Altun Tash, Shah van die Khwarazm-Ryk vanaf [[1017]] tot en met sy dood.
** Gille Coemgáin, koning (mormaer) van Moray, 'n semi-outonome koninkryk in die noorde van [[Skotland]].
** Mayor van Kastilië, vrou van koning Sancho III van Navarre. (geb. [[995]])
** Otto Orseolo, Doge van [[Venesië]]. (geb. ca. [[992]])
** Mughron Ua Níoc, [[ab]] van Tuam
 
----
 
[[Kategorie:11de eeu]]

Navigasie-keuseskerm