Thomas Upington: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
1 757 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
+ Inligtingskas
k (Verplasing van 3 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q3642919)
(+ Inligtingskas)
{{Ampsbekleër Inligtingraampie
[[Lêer:Cape Premier Thomas Upington - Ht Volksblad 1883 WH Schroder.png|thumb|regs|Sir Thomas Upington (Het Volksblad, 1883)]]
|naam = Thomas Upington
[[Lêer:|beeld = Cape Premier Thomas Upington - Ht Volksblad 1883 WH Schroder.png|thumb|regs|Sir Thomas Upington (Het Volksblad, 1883)]]
|beeldgrootte = 240px
|kleinbeeld =
|byskrif = Sir Thomas Upington (Het Volksblad, 1883)
|orde = Eerste Minister van die [[Kaapkolonie]]
|termyn_begin = [[13 Mei]] [[1884]]
|termyn_einde = [[24 November]] [[1886]]
|visepresident =
|vise-eersteminister =
|adjunk =
|president =
|eersteminister =
|voorganger = [[Thomas Scanlen]]
|opvolger = [[Gordon Sprigg]]
|orde2 =
|termyn_begin2 =
|termyn_einde2 =
|visepresident2 =
|vise-eersteminister2 =
|adjunk2 =
|president2 =
|eersteminister2 =
|voorganger2 =
|opvolger2 =
|orde3 =
|termyn_begin3 =
|termyn_einde3 =
|visepresident3 =
|vise-eersteminister3 =
|adjunk3 =
|president3 =
|eersteminister3 =
|voorganger3 =
|opvolger3 =
|orde4 =
|termyn_begin4 =
|termyn_einde4 =
|visepresident4 =
|vise-eersteminister4 =
|adjunk4 =
|president4 =
|eersteminister4 =
|voorganger4 =
|opvolger4 =
|geboorte_datum = [[28 Oktober]] [[1844]]
|geboorte_plek = [[Mallow, Ierland|Mallow]], [[Verenigde Koninkryk]]
|sterfte_datum = [[10 Desember]] [[1898]]
|strefte_plek = [[Wynberg]], [[Kaapkolonie]]
|kiesafdeling =
|party = [[Demokratiese Alliansie]]
|eggenoot = Mary Elizabeth Guerin
|proffessie = Politici, prokureur
|geloof =
|handtekening =
|voetnotas =
}}
 
Sir '''Thomas Upington''' ([[CorkMallow, Ierland|Mallow]], [[EngelandVerenigde Koninkryk]], [[184528 Oktober]] [[1844]] - [[Wynberg]], [[10 Desember]] [[1898]]) was 'n regsleerde, staatsman en vierde eerste minister van die [[Kaapkolonie]] van [[13 Mei]] [[1884]] tot [[24 November]] [[1886]], die opvolger van sir [[Thomas Scanlen]] en voorganger van sir [[Gordon Sprigg]], wie se tweede uit vier termyne tot 1890 sou duur.
 
Hoewel Upington Katoliek was, is hy in 1861 tot die Trinity College in [[Dublin]], [[Ierland]], toegelaat. Hy word in 1867 advokaat en vertrek in 1874 na die [[Kaapkolonie]]. In 1878 word hy lid van die Kaapse Wetgewende Vergadering en minister van justisie in sir [[Gordon Sprigg]] se kabinet. In 1884 word hy eerste minister van die [[Kaapkolonie]], maar bedank in 1886 ten gunste van Sprigg, hoewel hy aanbly as minister van justisie. Hy woon in 1887 die koloniale konferensie in [[Londen]] by en word geridder. In 1892 word hy aangestel as junior strafregter in die Kaapse hooggeregshof en word in 1896 nogmaals minister van justisie, weereens in Sprigg se kabinet, wat toe die derde maal eerste minister was. Hy sterf twee jaar later in [[Wynberg]], naby [[Kaapstad]].
[[Upington]], die naasgrootste dorp in die [[Noord-Kaap]], is in 1884 na hom vernoem nadat dit eers bekend gestaan het as Olijvenhoutsdrift, 'n sendingstasie wat in 1871 daar opgerig is.
 
== Bronne ==
* Albertyn, C.F. dr. (hoofred.). 1972. ''Die Afrikaanse Kinderensiklopedie''. Kaapstad: Nasou.
* Raper, P.E. 1987. ''Dictionary of South African Place Names''. Johannesburg: Lowry Publishers.
 
{{Suid-Afrikaanse-politikus-saadjie}}
 
{{s-start}}
{{s-ttl|titel=Prokureur-generaal van die [[Kaapkolonie]]
|jare=1879–1884}}
{{s-aft|na=?}}
{{s-aft|na=?}}--[[Spesiaal:Bydraes/41.240.202.113|41.240.202.113]] 08:31, 11 Julie 2012 (UTC)
|-
{{succession box|titel=Eerste Minister van die Kaapkolonie|voor=[[Thomas Scanlen|Thomas Charles Scanlen]]|na=[[John Gordon Sprigg|Sir John Gordon Sprigg]]|jare=1884–1886}}
{{end}}
 
{{DEFAULTSORT:Upington, Thomas}}
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse politiciministers]]

Navigasie-keuseskerm