Verskil tussen weergawes van "Juan Pablo Montoya"

Jump to navigation Jump to search
Skakel na Kolombië
(Skakel na Kolombië)
== Loopbaan ==
 
Juan het op die ouderdom van ses jaar met renstelle in [[Kolombië]] begin deelneem en drie jaar later 'n nasionale kampioenskap gewen. Daarna het Montoya in verskeie formule kampioenskappe deelgeneem, onder andere, Formula Renault, Formula Vauxhall, Formula Three (Britse Kampioenskap).
 
In 1998 wen hy die Formula 3000 Internasionale Kampioenskap (Nick Heidfeld was die naaswenner)terwyl hy vir die Williams Formule Een Span toetswerk (ontwikkeling) verrig. In 1999 skuif Montoya na die VSA en wen die CART Kampioenskap in sy eerste seisoen. In 2000 wen Montoya die Indianapolis 500 en skuif in 2001 na Formule Een.
21 705

wysigings

Navigasie-keuseskerm