Verskil tussen weergawes van "Golf van Guinee"

Jump to navigation Jump to search
Skakels
k (Verplasing van 71 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q41430)
(Skakels)
Die Golf van Guinee grens in die noorde aan [[Liberië]], [[Ivoorkus]], [[Ghana]], [[Togo]], [[Benin]] en [[Nigerië]] en in die ooste aan [[Kameroen]], [[Ekwatoriaal-Guinee]] en [[Gaboen]]. In die noorde lê die [[Baai van Benin]] en in die weste die [[Baai van Bonny]] (voorheen: ''Baai van Biafra'').
 
Die belangrikste rivier wat in die Golf van Guinee vloei is die [[Niger-rivierNigerrivier|Niger]] en die [[Volta-rivierVoltarivier|Volta]].
 
In die Golf van Guinee kruis die [[ewenaar]] die [[Greenwich]]-meridiaan.

Navigasie-keuseskerm