Musiekgroep: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
skakel
(benamings)
(skakel)
'n '''Musiekgroep''' is 'n [[musiek|musikale term]] wat na 'n groep musikante verwys. Wanneer daar tussen 'n musikant en 'n musikus onderskei word, kan 'n groep musici as 'n '''ensemble''' beskryf word. Dit is egter algemeen die geval dat die term "musiekgroep" vir groepe klassieke sowel as moderne musici of musikante gebruik word.
 
'n Musiekgroep wat [[boeremusiek]] speel staan bekend as 'n Boere-orkes. 'n Engelse of nuwerwetse musiekgroep word ook skalks 'n "bende" genoem.<ref name=beeld1>{{cite news |last=Strydom |first=Lida |title=Afrikaners is plesierig en dan maak hulle só . . . |url=http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2011/03/30/JB/4/Oran6.html |accessdate=13 November 2013 |newspaper=Beeld |date=30 Maart 2011}}</ref>
 
==Sien ook==
10 838

wysigings

Navigasie-keuseskerm