Verskil tussen weergawes van "Muse (musiekgroep)"

Jump to navigation Jump to search
k
uitleg
k (robot Verwyder: ko (strong connection between (2) af:Muse (musiekgroep) and ko:뮤즈 (음악 그룹)),sr (strong connection between (2) af:Muse (musiekgroep) and sr:Muse),bs (strong connection between (2) af:Muse (musiekgroep) and ...)
k (uitleg)
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar
|Naam = Muse
|Foto = MuseTorontoApril2004.JPG
|Foto-onderskrif = Muse, van links na regs: Matthew Bellamy, Dominic Howard, en Christopher Wolstenholme, entydens Dominic'n Howardregstreekse optrede.
|Agtergrondkleur = groep
|Geboortenaam =
}}
 
[[Lêer:MuseTorontoApril2004.JPG|thumb|right|250px|Muse, van links na regs: Matthew Bellamy, Dominic Howard, en Christopher Wolstenholme, tydens 'n regstreekse optrede.]]
'''Muse''' is 'n [[Engeland|Engelse]] musiekgroep wat in [[Teighnmouth]], [[Devonshire]] in 1994 gevorm is onder die naam Rocket Baby Dolls. Die groeplede is Matthew Bellamy (stem, kitaar, klavier), Chris Wolstenholme (baskitaar, agtergrondstem) en Dominic Howard (tromme). Muse is bekend vir hul groot en energieke konserte en was die eerste groep om 'n konsert in die nuutgeboude [[Wembley-stadion]] in [[Londen]] uitverkoop te hê. Muse het al vyf ateljeealbums uitgereik: ''Showbiz'' (1999), ''Origin of Symmetry'' (2001), ''Absolution'' (2003), ''Black Holes and Revelations'' (2006) en ''The Resistance'' (2009). Twee direkte opnames is ook al vrygestel, naamlik ''Hullabaloo Soundtrack'' (2002) en ''H.A.A.R.P.'' (2008). Hulle het al baie toekennings ontvang, onder andere vyf MTV Europe-musiektoekennings, vyf Q-toekennings, vier NME-toekennings, en twee BRIT-toekennings.
 
* Hierdie teks is 'n gedeeltelike vertaling vanuit [http://en.wikipedia.org/wiki/Muse_(band) hierdie Wikipedia-artikel] {{en}}.
 
{{saadjieSaadjie}}
 
[[Kategorie:Engelse musiekgroepe]]

Navigasie-keuseskerm