Verskil tussen weergawes van "Vigs"

Jump to navigation Jump to search
124 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 127 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q12199)
MIV-infeksies word meestal deur seksuele omgang oorgedra, alhoewel die eerste vigslyers in [[Afrika]] die virus, wat oorspronklik net by ape voorgekom het, vermoedelik deur die vertering van aapvleis opgedoen het.
 
Tans is daar geen [[medisyne]] om vigslyers te genees nie, tog het die behandeling van MIV-positiewe lyers met 'n kombinasie van anti-retrovirale middels hul lewenskwaliteit verbeter, en kan die aanvang van vigs deur bepaalde middels uitgestel word.
 
Vigs is die eerste maal in [[1981]] in die [[Verenigde State]] as 'n nuwe siekte geïdentifiseer. Aanvanklik doen veral [[gay|homoseksuele mans]], [[dwelm]]verslaafdes en [[hemofilie]]-lyers die siekte op.
86 152

wysigings

Navigasie-keuseskerm