Wysigings

Jump to navigation Jump to search
137 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
* [[1709]] – [[Pous Clemens XI]] word gedwing om Karel, aartshertog van [[Oostenryk]], as koning van [[Spanje]] te aanvaar.
* [[1759]] – Die [[Britse Museum]] in [[Londen]] open sy deure vir die publiek.
* [[1876]] – Die eerste [[koerant]] in [[Afrikaans]], ''Di Patriot'' met C.P. Hoogenhout as redakteur, word in die [[Paarl]] uitgegee.
* [[1919]] – [[Rosa Luxemburg]] en Karl Liebknecht, twee van die mees prominente sosialiste in [[Duitsland]], word deur die [[Freikorps]] gemartel en vermoor.
* [[2001]] – [[Wikipedia]], ’n veeltalige aanlyn-ensiklopedie, word vrygestel ([[Wikipedia:Wikipediadag|Wikipediadag]]).
105 845

wysigings

Navigasie-keuseskerm