Verskil tussen weergawes van "1841"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
(→‎Gebeure: Verbeter)
(→‎Gebeure: Skakel)
* [[Heinrich Hoffmann von Fallersleben]] skryf op die eiland [[Helgoland]] die teks van die [[Deutschlandlied]].
* [[26 Januarie]] – [[Groot-Brittanje]] neem besit van die eiland [[Hong Kong]] en kondig aan dat dit hier 'n handelskolonie wil stig. Later die jaar het die nuwe stad sowat 7 500 inwoners.
* [[1 Maart]] – [[Pous Gregorius XVI]] stel Louis-Jacques-Maurice de Bonald, aartsbiskop van [[Lyon]] aan as kardinaal.
* Junie – Sir [[Robert Peel]] word herverkies as Eerste Minister van die [[Verenigde Koninkryk]].
* [[12 Julie]] – Pous Gregorius XVI stel Tommaso Pasquale Gizzi, titulêr aartsbiskop van Tebe aan as kardinaal.

Navigasie-keuseskerm