Odin: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
7 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Beeld:Odhin thron.jpg|thumb|right|Foto uit die boek "Walhall", Felix en Therese Dahn, 1888]]
 
'''Odin''' ([[Oudnoors]]: '''Óðinn''', [[Sweeds]] en [[Deens]]: '''Oden''') word gesiendikwels beskou as die oppergod in die [[Germaanse godsdiens]]. Wes-Germaanse name van Odin is '''Weda''' (Oud-[[Oudfries|Fries]]), '''Woden''' ([[Angelsaksies]] en [[Oudsaksies]]), '''[[Wodan]]''' (Oud-[[Frankies]]), '''Wuodan''' ([[Alemannen|Alemannies]]), '''Wotan''' of '''Wothan''' ([[Germaanse talen|Germaans]]) en '''Guodan''' ([[Lombardies]]).
 
In Afrikaans, Nederlands, Engels, Sweeds, Noors en Deens is 'Woensdag' na hierdie god vernoem. In Duits was Woensdag aanvanklik ook bekend as 'Wotanstag', maar onder invloed van die Christelike Kerk het dit uiteindelik 'Mittwoch' (Midweek) geword.
Odin/Wodan woon in [[Gladsheimr]] maar ook soms in [[Valaskjálf]] vanwaar hy die hele wêreld kan sien. Ook beskik hy oor ’n spesiale saal (hal) bekend as die [[Walhalla]]. Die Walhalha is die hemel van die gestorwe krygers. Hulle word versamel en gekeur deur die [[Walkure]].
 
Die naam van sy vrou is [[Frigg]], maar hy het ook minnaresse gehad. Van sy bekendste seuns was ook bekende Germaanse gode, naamlik: [[ThorDonar]] of [[DonarThor]], [[Baldr]] en die blinde [[Hodr]] (ook bekend as Hod of Hodur). Met [[Jörd]] (Aarde) het hy die seun [[ThorDonar]] verwek en met ‘n Reusin die seun [[Vidar]]. Met [[Rindr]] het hy die seun [[Vali]] verwek.
 
==Wysheid==
Na die Ragnarok, kom daar ’n 'Nuwe Wêreld'. Die 'Ou Wêreld' gaan onder en vergaan.
==Kerstening==
Met die koms van die Romeinse [[Christendom]] na Wes- en Noord-Europa, wordis die [[Germaanse godsdiens]] langsamerhand verdring. Die ou Germaanse Gode is met die koms van die Christendom as ongewens verklaar. Hierdie ou Germaanse Gode is voortaan as duiwelsfigure beskou.
 
==Bibliografie==
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm