Verskil tussen weergawes van "Menslike skelet"

Jump to navigation Jump to search
 
==Onderste ledemaat==
[[Lêer:Bene_vand_die_voet|thumb|right|250px|Die bene van die voet]]
Die bobeen bevat die dybeen (femur), die grootste en sterkste been in die liggaam. Die knie bevat die knieskyf (patella) en die onderbeen bevat die skeenbeen (tibia) en die fibula (speekbeen van die onderste ledemaat). Die voet bestaan uit 26 bene. Daar is 7 voetwortelbene (tarsale), naamlik die hakskeenbeen (kalkaneus), talus, kuboïedbeen, skafoïedbeen en 3 wigbene. Daar is 5 middelvoetbene (metatarsale) en 14 toonbene (falankse).
 
610

wysigings

Navigasie-keuseskerm