Verskil tussen weergawes van "Skubaduik"

Jump to navigation Jump to search
5 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
Skakel en spelfout
(→‎Toerusting: Beter woord)
(Skakel en spelfout)
'''Skubaduik''' is 'n aktiwiteit waar mense ("skubaduikers", of net "duikers" genoem) 'n lang tyd onderwater deurbring. Skubaduik word vir ontspanning beoefen en is 'n groeiende tydverdryf. Die woord skuba is afgelei van die Engelse woord ''scuba'' wat die afkorting is vir: '''''S'''elf-'''C'''ontained '''U'''nderwater '''B'''reathing '''A'''pparatus''.
 
[[Umkomaas]] en [[Sodwanabaai]] is gewilde bestemmings vir skubaduikers langs die Suid-Afrikaanse kus. Verder op teen die ooskus is [[Ponta do Ouro]] in [[Mosambiek]] ook gewild. In die binneland word varswater duiktogte by ''Miracle Waters'' en ''Bass Lake'' onderneem.
 
== Toerusting ==
 
== Veiligheid ==
Vir veiligheid metmoet daar op die volgende gelet word:
 
* Gaan vir duiklesse voor jy inspring.

Navigasie-keuseskerm