Verskil tussen weergawes van "Slag van Majuba"

Jump to navigation Jump to search
Die '''Slag van Majuba''' was die laaste van vier militêre botsings tussen [[Groot-Brittanje]] en die [[Boere]] van [[Transvaal]] gedurende die [[Eerste Vryheidsoorlog]] ([[Desember]] [[1880]] - [[Maart]] [[1881]]). Dit het op [[27 Februarie]] [[1881]] plaasgevind. Die klinkende oorwinning - en vernederende neerlaag vir die Britte - wat die Boere behaal het, het die Britte gedwing om Transvaal weer sy vryheid te gee, nadat dit op [[12 April]] [[1877]] geannekseer is ('n verbreking van die [[Sandrivier Konvensie]] van [[1852]]).
 
==Boere reaksieBoerereaksie==
Na die Britse anneksasie van Transvaal het die Boere op [[8 Desember]] [[1880]] te [[Krugersdorp|Paardekraal]] (wat later [[Krugersdorp]] geword het) tydens 'n protesvergadering die onafhanklikheid van Transvaal uitgeroep. Dit was die begin van die Eerste Vryheidoorlog. Die Boere het al die Britse garnisoene onder beleg geplaas en die eerste militêre botsing by [[Slag van Bronkhorstspruit|Bronkhorstspruit]] oortuigend gewen.
 
85 790

wysigings

Navigasie-keuseskerm