Wysigings

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Skakel
|webwerf=
}}
'''Soekmekaar''' (of '''Morebeng'''/'''Morbeng''') is 'n dorp geleë in die [[Limpopo]]-provinsie, [[Suid-Afrika]], noord-weste van [[Tzaneen]]. Die dorp is in [[1916]] gestig<ref name="rosenthal">[[Ensiklopedie van Suidelike Afrika]], [[Eric Rosenthal]], 1967 (Bladsy 468).</ref>.
 
Volgens die 2001-sensus het dié klein dorp 'n bevolking van 217 gehad, waarvan 88 (40,1%) Blankes was.<ref>[http://census.adrianfrith.com/place/91110 2001-sensus (Soekmekaar)]</ref>. Die inwonertal het dus gekrimp tot 'n tiende van wat dit in [[1967]] was, toe die dorp 'n bevolking van 2000, met 800 blankes, gehad het.<ref name="rosenthal"/>
106 365

wysigings

Navigasie-keuseskerm