Verskil tussen weergawes van "Mauritius"

Jump to navigation Jump to search
1 greep verwyder ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Geskiedenis ==
Die eiland het op [[17 September]] [[1598]] sy naam van die [[Nederland]]er Wijbrandt van Warwijk, onderweg na [[Oos-Indië]], gekry. Die naamgewing was ter ere van die toenmalige Nederlandse vors, prinsstadhouder [[Maurits van Nassau]]. Dit was onbewoon.
 
In [[1638]] het Nederland dit as buitepos van die [[VOC]] beset, maar in [[1709]] het hy dit verlaat omdat dit net deels suksesvol as verversingspos tussen [[Kaapstad]] en [[Batavia]] benut kon word.
33

wysigings

Navigasie-keuseskerm