Verskil tussen weergawes van "Basketbal"

Jump to navigation Jump to search
19 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
Robot: vls:Basket is 'n voorbladartikel; kosmetiese veranderinge
k (Verplasing van 138 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q5372)
k (Robot: vls:Basket is 'n voorbladartikel; kosmetiese veranderinge)
[[BeeldLêer:2008LeisureTaiwan Day1 3-on-3 Basketball Tournament Arena.jpg|thumb|right|300px|Basketbal word gespeel.]]
[[BeeldLêer:Dunking.jpg|thumb|right|300px|'n Basketbalspeler gooi die bal deur die korf.]]
 
'''Basketbal''' ([[Engels]]: ''basketball'') is 'n [[sport]] wat in [[1891]] deur [[James Naismith]] in [[Springfield (Massachusetts)|Springfield]], ([[Verenigde State]]) (opnuut) uitgevind is. Oorspronklik was basketbal slegs 'n Amerikaanse manssport, maar tans word basketbal op alle [[kontinent]]e deur beide mans en dames beoefen. Die sport word gespeel deur twee spanne van vyf lede elk wat aan die spel deelneem, en 'n aantal wisselspelers. Die doel van die spel is om die bal te verower en deur 'n ysterring, die korf (of in Engels, ''the basket'') te gooi en te verhinder dat die teenstaanders dieselfde doen. Die korf hang op 'n hoogte van 3,048 meter (tien voet); is vasgemaak aan 'n agterbord (''backboard''); en is voorsien van 'n net. Aan elke sy van die reghoekige basketbalveld is daar 'n korf. Basketbal word sowel binne as buite (die sogenaamde ''straatbasketbal'' of ''straatbal'') beoefen; binne is die oppervlak van harde hout en buite word daar op [[asfalt]] gespeel. Internasionale basketbalwedstryde word volgens die amptelike reëls van die [[FIBA]] gespeel.
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.fiba.com Webwerf van die Internasionale Basketbalfederasie (FIBA)]
 
[[Kategorie:Sport]]
[[Kategorie:Olimpiese somersporte]]
 
{{Link FA|mk}}
{{Link FA|hr}}
{{Link FA|bs}}
{{Link FA|hr}}
{{Link FA|mk}}
{{Link FA|vls}}
47 698

wysigings

Navigasie-keuseskerm