Verskil tussen weergawes van "E.T.A. Hoffmann"

Jump to navigation Jump to search
30 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
'''Ernst Theodor Amadeus Hoffmann''' (* [[24 Januarie]] [[1776]] in [[Koningsberg]] as ''Ernst Theodor Wilhelm Hoffmann''; † [[25 Junie]] [[1822]] in [[Berlyn]]) was een van die belangrikste persoonlikhede van die Duitse [[Romantiek|Romantiese]] beweging, en alhoewel hy veral as Romantiese skrywer van fantastiese en gruverhale bekendheid verwerf het, het hy van jeug af ook groot belang in musiek en tekenkuns gestel. So het hy hom later naas sy literêre loopbaan en sy verwerwing van 'n akademiese graad in regswetenskappe ook as komponis, kapelmeester, musiekkritikus, tekenaar en spotprenttekenaar bekwaam.
 
Gedurende sy vroeë loopbaan in die regte het sy eerste musikale komposisies - 'n simfonie en 'n klaviersonata - ontstaan. Weens sy bewondering vir die [[Oostenryk]]se komponis [[Wolfgang Amadeus Mozart]] het hy in 1804 sy derde voornaam in ''Amadeus'' verander.

Navigasie-keuseskerm